ⓘ Free online encyclopedia. Did you know?

Alpes-de-Haute-Provence

Alpes-de-Haute-Provence is n Franse département. Sy prefektuur is Digne-les-Bains, sy onderprefekture Barcelonnette, Castellane en Forcalquier. Die département maak deel uit van die gewes Provence-Alpes-Côte dAzur.

Aude (département)

Aude is n Franse departement van die gewes Oksitanie wat vernoem is na die rivier Aude. Die département is in die suide van Frankryk gelee en die hoofstad daarvan is Carcassonne, beroemd vir sy sitadel, n middeleeuse vesting met dubbele stadsmure ...

Charente-Maritime

Charente-Maritime is n Franse département van die gewes Nieu-Akwitanie. Sy prefektuur is La Rochelle.

Eure

Eure is n département in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die twee départements in die région Normandie. Die prefektuur is Évreux. Die département het ongeveer 586 543 inwoners 2010 skatting. Dit is een van die oorspronklike 83 Franse ...

Eure-et-Loir

Eure-et-Loir is n département van Frankryk. Dit is een van die ses départements in die région Centre-Val de Loire‎. Die prefektuur is Chartres. Die département het ongeveer 428 933 inwoners 2010 skatting. Dit is een van die oorspronklike 83 Frans ...

Gard

Gard is n département in Frankryk. Die département se naam is van die Gard-rivier wat deur die département vloei ontleen.

Hautes-Alpes

Die Hautes-Alpes is n Franse département van die gewes Provence-Alpes-Côte dAzur. Sy prefektuur is Gap, sy onderprefekture Briançon.

Hérault (département)

Hérault is n Franse departement van die gewes Oksitanie wat vernoem is na die rivier Hérault. Die département is in die suide van Frankryk gelee en die hoofstad daarvan is Montpellier.

Kanton (Frankryk)

n Kanton is in Frankryk die kiesdistrik waaruit die raadslede van die departementale rade gekies word. Sedert die hervorming in 2015 is die aantal Franse kantonne van 4 035 tot 2 054 teruggebring.

Loire

Loire is n Franse département van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes wat vernoem is na die rivier Loire.

Loire-Atlantique

Loire-Atlantique is n Franse département van die gewes Pays de la Loire. Sy prefektuur is Nantes, sy onderprefekture Ancenis, Châteaubriant en Saint-Nazaire.

Maine-et-Loire

Maine-et-Loire is n Franse departement van die gewes Pays de la Loire. Sy prefektuur is Angers en sy onderprefekture is Cholet, Saumur, en Segré.

Mayenne

Mayenne is n département in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die vyf départements in die région Pays de la Loire. Die prefektuur is Laval. Die département het ongeveer 306 337 inwoners 2010 skatting. Dit is een van die oorspronklike 83 ...

Meurthe-et-Moselle

Meurthe-et-Moselle is n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die riviere Meurthe en Moesel. Sy prefektuur is Nancy. Meurthe-et-Moselle het n bevolking van ongeveer 732 000 inwoners en n oppervlakte van 5 246 km².

Meuse

Meuse is n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Maas. Sy prefektuur is Bar-le-Duc. Meuse het n bevolking van ongeveer 194 000 inwoners en n oppervlakte van 6 211 km².

Moselle

Moselle is n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Moesel. Sy prefektuur is Metz. Moselle het n bevolking van ongeveer 1 045 000 inwoners en n oppervlakte van 6 216 km².

Orne

Orne is n département in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die drie départements in die région Normandie. Die prefektuur is Alençon. Die département het ongeveer 291 642 inwoners 2010 skatting. Dit is een van die oorspronklike 83 Franse ...

Pas-de-Calais

Pas-de-Calais kalɛ") is n Franse département van die gewes Hauts-de-France. Sy prefektuur is Arras. Pas-de-Calais is die Franse naam vir die Straat van Dover. Inwoners verwys na hulleself as Pas-de-Calaisiens.

Pyrénées-Orientales

Pyrénées-Orientales is n Franse departement van die gewes Oksitanie. Die département is in die suide van Frankryk gelee en die hoofstad daarvan is Perpignan.

Sarthe

Sarthe is n département in die weste van Frankryk. Dit is een van die vyf départements in die région Pays de la Loire. Die prefektuur is Le Mans. Die département het ongeveer 565 518 inwoners 2010 skatting. Dit is een van die oorspronklike 83 Fra ...

Seine-Maritime

Seine-Maritime is n département in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die twee départements in die région Normandie. Die prefektuur is Rouen. Die département het ongeveer 1 250 411 inwoners 2010-skatting. Dit is een van die oorspronklike ...

Vosges

Vosges is n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die Vogese-gebergte. Sy prefektuur is Épinal. Vosges het n bevolking van ongeveer 380 000 inwoners en n oppervlakte van 5 874 km².

Aa en Hunze

Aa en Hunze is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners en n oppervlakte van 279 km². Gieten is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Aa en Hunze is in 1998 gestig deur die ...

Aa, Noord-Brabant

Die Aa is n klein riviertjie in Nederland. Die rivier se oorsprong is naby Meijel in die suidoostelike provinsie Limburg, in Die Peel. Dit vloei noordwes deur die provinsie Noord-Brabant na ’s-Hertogenbosch, rofweg langs die Zuid-Willemsvaartkana ...

Assen

Assen is n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 67 000 inwoners en n oppervlakte van 83 km². Assen is die hoofstad van Drenthe. In die munisipaliteit word die Drentse Museum, die Drentse Arg ...

Borger-Odoorn

Borger-Odoorn, Nedersaksies: Börger-Oring, is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners, n oppervlakte van 278 km² en is in 1998 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteite Borg ...

Coevorden

Coevorden, Nedersaksies: Koevern, is n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 36 000 inwoners en n oppervlakte van 300 km². Die stad Coevorden het sowat 15 000 inwoners.

De Wolden

De Wolden is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 24 000 inwoners en n oppervlakte van 299 km². De Wolden is in 1998 gestig en gevorm uit die munisipaliteite de Wijk, Ruinen, Ruinerwold en Zuidwol ...

Dommel

Die Dommel is n rivier in Belgie en Nederland, die linker sytak van die Dieze. Dit ontstaan in noordoostelike Belgie naby Peer en vloei in die suidelike deel van Nederland in. Die Dommel verkry water van die Keersop, Tongelreep, Gender en Kleine ...

Emmen

Emmen is n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 110 000 inwoners en n oppervlakte van 350 km². Die stad Emmen het sowat 57 000 inwoners. In Emmen lê die suidelike uitlopers van die Hondsrug, ...

Hoogeveen

Hoogeveen, Nedersaksies: t Oveine en t Hogeveine, is n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 55 000 inwoners en n oppervlakte van 129 km². Die dorp Hoogeveen het sowat 38 000 inwoners.

Meppel

Meppel, Nedersaksies: Meppelt en Möppelt, is n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 33.000 inwoners en n oppervlakte van 57 km². Die stad Meppel het sowat 30.000 inwoners.

Midden-Drenthe

Midden-Drenthe is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 34 000 inwoners en n oppervlakte van 346 km². Midden-Drenthe is in 1998 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Beilen, Smilde en Westerbork ...

Noordenveld

Noordenveld is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 31 000 inwoners en n oppervlakte van 205 km². Noordenveld is in 1998 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Norg, Peize en Roden.

Tynaarlo

Tynaarlo, Nedersaksies: Tynaorl, is n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 34 000 inwoners en n oppervlakte van sowat 148 km². Die munisipaliteit Tynaarlo is in 1998 saamgestel uit die munis ...

Westerveld

Westerveld is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 19 000 inwoners en n oppervlakte van 283 km². Westerveld is in 1998 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Diever, Dwingeloo, Havelte en Vledde ...

Zwartewaterland

Zwartewaterland is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met n bevolking van 23 000 in 2018 en n oppervlakte van 88 km². Die munisipaliteit is in 2001 gestig en die bestuurlike sentrum is in die stad Hasselt. Zwartewaterland i ...

Loch Leven

Loch Leven is n meer in die middel van Skotland. Op sy langste is die meer 6 km lank, en n belangrike dorp op sy oewer is Kinross.

//Khara Hais Plaaslike Munisipaliteit

Die //Khara Hais Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. //Khara Hais het met die Mier Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt direk na die 2016 plaas ...

Abbotsford, Johannesburg

Abbotsford in Gauteng, Suid-Afrika, is n voorstad van Johannesburg. Dit grens aan die voorstad Oaklands en is sowat 7 km noordoos van die Johannesburgse stadsaal gelee. Abbotsford is omstreeks 1902 aangelê en genoem na Abbotsford aan die Tweed in ...

Atlantis, Wes-Kaap

Atlantis is n dorp ongeveer 40 km buite Kaapstad. Die dorp het 67 491 inwoners in 2011 gehad. Atlantis was in die apartheidsjare gestig met die doel om bruin mense uit Kaapstad te verplaas. Daar is n groot dieselenjinfabriek in Atlantis gebou. Va ...

Bakendiamantmyn

Die Bakendiamantmyn is n diamantmyn gelee langs die laer Oranjerivier in Suid-Afrika, naby Sanddrif. Die myn word besit en bedryf deur Trans Hex. Die sentrale verwerkingsaanleg is sedert 2001 in Baken bedryf. In 2004 het die Bakenmyn 88 063 karaa ...

Hilton

In 1857 het Joseph Henderson n groot deel van die plaas Ongegund gekoop. Die omgewing het sy vrou Jane herinner aan die landgoedpark Hilton Park, wat sy as kind in Staffordshire, Engeland besoek het wat daartoe gelei het dat sy hulle huis Hilton ...

IBhayi

iBhayi is n township, 13 km noord van Port Elizabeth, en vorm deel van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit. Sedert die vorige politieke bedeling is iBhayi n township, byna eksklusief bewoon deur swart mense. Omrede die einde van Apa ...

Kayamandi

Kayamandi is die woonbuurt in Stellenbosch wat tydens Apartheid vir swart Suid-Afrikaners gesoneer was. Die oorgrote meerderheid van die bevolking is tans swart. Kayamandi beteken "tuis bes" in Xhosa.

Mbuzini

Mbuzini is n dorp naby Komatipoort in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is naby die grens tussen Suid-Afrika, Mosambiek en eSwatini gelee. Dit is die plek waar die Mosambiekse president, Samora Machel, en 34 passasiers in n noodlottige vliegramp in 19 ...

Meintjieskop

Meintjieskop of Meintjeskop is n koppie in Pretoria. Die Uniegebou is teen die suidehang van Meintjieskop gelee. Meintjeskop is vernoem na Stephanus Jacobus Meintjes wat van Graaff-Reinet na Pretoria gekom het. Meintjes het n gedeelte van die ou ...

New Brighton

New Brighton is n dorp by Port Elizabeth in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Dit is in die township iBhayi gelee. Die akteur John Kani is op 30 November 1943 hier gebore.

Tom Jenkinsrylaan

Tom Jenkinsrylaan is n pad aan die noordelike hang van Meintjieskop tussen Arcadia en Rietondale in Pretoria. Die pad sluit in die suide, aan die bokant van Meintjieskop, by Eastwoodstraat aan, en eindig aan die voet van die koppie in n T-aanslui ...

Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit

Die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die bevolking het in 2011 op 115 946 gestaan.