ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 2

Maskon

’n Maskon is ’n gebied op die Maan waar die swaartekrag onder die oppervlak groter is as in die omliggende gebied. Dié afwykings kom veral by die maria voor, wat deur die impak van planetoïdes veroorsaak is en waar die swaartekrag na verwagting k ...

Seismologie

Seismologie is ’n wetenskaplike dissipline in geofisika wat handel oor die bestudering, beskrywing en meting van seismiese golwe by aardbewings. Daarbenewens word die omgewingsgevolge van aardbewings soos tsoenamis bestudeer, asook uiteenlopende ...

Suid-Atlantiese Anomalie

Die Suid-Atlantiese Anomalie is ’n streek in die Aarde se atmosfeer waar die binneste Van Allen-stralingsgordel die naaste aan die Aarde se oppervlak kom: sowat 200 km. Dit lei tot ’n toename in die vloed van energieke deeltjies in die streek wat ...

Van Allen-gordel

’n Van Allen-gordel is ’n streek met energieke, gelaaide deeltjies waarvan die meeste uit die sonwind ontstaan en deur die Aarde se magneetveld vasgevang word. Die Aarde het twee sulke stralingsgordels, en soms word nog tydelik geskep. Om ander p ...

Atlas

n Atlas is n versameling topografiese kaarte en/of prente. Dit bestaan meestal uit onlangse kaarte, maar kan ook historiese of tematiese kaarte bevat. Dit het gewoonlik n kaart van die aarde of van n streek op die aarde, maar daar bestaan ook atl ...

Geografiese koördinatestelsel

n Geografiese koördinatestelsel help om alle posisies op aarde te spesifiseer deur hoofsaaklik van die sferiese koördinatestelsel gebruik te maak. Daar is drie koördinate: lengtegraade, breedtegraade en geodetiese hoogte.

Geomerking

Geomerking of geo-etikettering, is die proses om media te voorsien van GPS-koördinate. Onder media kan bedoel word n foto, video, webwerf, SMS of RSS-voer. Geomerking word meestal gebruik vir fotos. Die GPS-koördinate wat toegevoeg word bestaan m ...

Google Maps

Google Maps of Google Kaarte, voorheen bekend as Google Local, is n diens van Google Inc. wat dit moontlik maak om n soektog in n spesifieke geografiese gebied te doen. Soms wil mense die wye wêreld deursoek vir inligting, en soms wil jy net n re ...

Greenwich-meridiaan

Die Greenwich -meridiaan is die 0°-lengtelyn of nulmeridiaan. Dit is die hoofmeridiaan en loop regdeur die Koninklike Observatorium in die distrik Greenwich in Londen, in die Verenigde Koninkryk. Dié hoofmeridiaan is die onsigbare lyn wat van noo ...

Lengtegraad

n Lengtegraad is n geografiese koördinaat wat die oos-wes posisie van n punt op die Aarde se oppervlak aandui. Dit is n hoekmeting, gewoonlik uitgedruk in grade, en aangedui deur die Griekse letter lambda. Plekke met dieselfde lengtegraad lê op l ...

Leo Belgicus

Die Leeukaart of Leo Belgicus is n gestileerde kaart van die Lae Lande wat in 1583 deur Michael Aitsinger van Oostenryk voorgestel is. In die kaart en ander wat daardeur geïnspireer is word die Nederlande in die vorm van n leeu uitgebeeld.

Meridiaan

’n Meridiaan of lengtelyn is die helfte van ’n denkbeeldige grootsirkel op die aarde se oppervlak. Dit strek tussen die Noord- en Suidpool en verbind punte met dieselfde lengtegraad met mekaar. Elke meridiaan lê loodreg op die ewenaar. Hulle is a ...

OpenStreetMap

OpenStreetMap is n "kopielinkse" digitale padkaart wat ontwerp is om deur enigiemand gewysig te kan word. Die kaart word geskep uit data wat opgeneem word deur GPS-ontvangers, lugfotos en ander gratis bronne. Die kaart kan dan geprojekteer word i ...

Ruitverwysing

Ruitverwysings definieer liggings op kaarte met behulp van Cartesiese koördinatestelsel. Ruitlyne op kaarte definieer die Koördinatestelsel en word genommer om n unieke verwysing te gee na elke ligging op die kaart. Hierdie verwysing is normaalwe ...

Wikimapia

WikiMapia is n Web 2.0 projek waarmee plekke en geboue oor die hele aarde etiketteer en beskryf kan word. Dit is ontwikkel deur die Russe Alexandre Koriakine en Evgeniy Saveliev, en was geïnspireer deur Google Maps en Wikipedia.

Navigasie

Navigasie in die tradisionele sin is die vermoe om jou posisie op die aardbol of in die ruimte te vind. n Persoon wat navigasie toepas is n navigator, en hy/ sy is dan besig om te navigeer. Die mens het oor die jare gereedskap gemaak wat hom/ haa ...

Geocaching

Geocaching is n buitemuurse aktiwiteit, waarin die deelnemers n Globale Posisioneringstelsel ontvanger of mobiele toestel en ander navigasie tegnieke gebruik om houers, die sogenaamde geocaches of caches, oral in die wêreld weg te steek en te soe ...

GeoSpy

GeoSpy is n buitemuurse aktiwiteit, wat geografiese plekke en kaarte met fotografie in n ligging-gebaseerde speletjie kombineer. n Kamera en n mobiele GPS-toestel word benodig om die spel te speel. Daar is verskeie doelwitte in die spel, maar die ...

Kardanophanging

Met ’n kardanophanging word die voorwerp in ’n ronde ring opgehang aan twee skarniere wat op ’n lyn lê wat deur die middel van die ring loop; dié ring is self weer op dieselfde manier opgehang in ’n wyer ring, maar met skarniere op ’n lyn loodreg ...

Links en regs (rigting)

Links en regs is gewoonlik n aanduiding van rigting. Die woorde links en regs kan ook n posisie aandui, mits dit duidelik is ten opsigte waarvan dit bedoel word.

Noord

Noord is een van die vier hoofwindrigtings. Die ander hoofwindrigtings is: oos, suid en wes. Noord is die teenoorgestelde rigting van suid, en dui die rigting van die Noordpool aan. Omdat daar vir rigtingbepaling dikwels van n magnetiese kompas g ...

Ongerigte radiobaken

n Ongerigte radiobaken of rigtinglose baken is n radiosender wat op n bekende plek opgerig is en wat gebruik word as n lugvaart- of mariene navigasiehulpmiddel. Soos die naam aandui, is die sein of inligting wat versend word rigtingloos, in teens ...

Oos

Oos is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, suid en wes. Oos is direk teenoorgesteld van wes, soos suid die teenoorgestelde rigting van noord is. Die woord oos is afgelei van Orient wat letterlik beteken: die ...

Suid

Suid is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, oos, en wes. Die teenoorgestelde van suid is noord, soos die teenoorgestelde van oos wes is. Op die verste suidelike punt van die aarde lê die Suidpool.

TomTom

TomTom NV is n Nederlandse multinasionale ontwikkelaar en vervaardiger van liggingstegnologie en verbruikerselektronika. Dit is in 1991 gestig met sy hoofkwartier in Amsterdam. TomTom het sy eerste generasie satellietnavigasietoestelle op die mar ...

Ware noord

Ware noord is die rigting met die Aarde se oppervlak langs na die geografiese Noordpool, of ware Noordpool. Die geodetiese noorde verskil van die magnetiese noorde die rigting waarin ’n kompas na die magnetiese noordpool wys en die kaartnoorde no ...

Wes

Wes is een van die vier hoofwindrigtings. Die ander hoofwindrigtings is: noord, oos en suid. Wes is die teenoorgestelde rigting van oos; op die kompasroos lê noord bo en wes links. Die son sak in die weste. Vandaar die slagspreuk: "As die son sak ...

Windrigtings

Die 4 hoof windrigtings is: noord, oos, suid en wes. Hierdie windrigtings kan gekombineer word, so lê noord-oos presies tussen noord en oos. Die kompasroos dui 32 rigtings aan. n Tabel met die aantal grade, die afkorting van die windrigting en di ...

Beringlandbrug

Die Beringlandbrug, ook bekend as Beringie, was n landbrug, ongeveer 1 600 km van noord na suid op sy grootste punt, wat die hedendaagse Alaska en oostelike Siberie op verskillende tye gedurende ystydperke verbind het. Die Beringstraat, die Tsjoe ...

Doggersland

Doggersland was ’n landgebied wat nou onder die suidelike Noordsee lê en wat Brittanje en die Europese vasteland tydens en ná die laaste ystyd verbind het. Dit is daarna, omstreeks 6500–6200 v.C., geleidelik oorvloei weens stygende seevlakke. Geo ...

Glasiale tyd

’n Glasiale tyd of ystyd is ’n tyd in ’n ystydperk waarin kouer temperature en meer ysvorming voorkom. Interglasiale tye, daarenteen, is tye van warmer temperature tussen glasiale tye. Die laaste glasiale tyd het sowat 15 000 jaar gelede geeindig ...

Karoo-ystydperk

Die Karoo-ystydperk van 360 miljoen tot 260 miljoen jaar gelede was die tweede groot ystydperk van die Fanerosoïese Eon. Dit is genoem na die gletser-keileem wat in die Karoo in Suid-Afrika gevind is, wat gelei het tot die identifikasie van dié y ...

Kwartêre Ystydperk

Die Kwartêre Ystydperk is die ystydperk wat die hele Kwartêr omvat en gekenmerk word deur permanente ysbedekkings op Antarktika en Groenland en die periodieke voorkoms van groot ysbedekkings op Noord-Amerika en Eurasie. Aangesien daar al sedert d ...

Laaste glasiale tyd

Vir ’n algemene beskrywing van ystydperke, sien Ystydperk. Die laaste glasiale tyd of laaste ystyd was die mees onlangse glasiale periode in die huidige ystydperk wat voorgekom het in die laaste jare van die Pleistoseen, van sowat 110 000 tot 12 ...

Sneeubalaarde

Sneeubalaarde is ’n hipotese dat die aarde se oppervlak een of meer kere heeltemal of feitlik heeltemal met ys bedek was, meer as 650 miljoen jaar gelede. Dit is ’n onderwerp van debatvoering in die wetenskapwêreld.

Amerikaanse kolonies

Die Verenigde State van Amerika het hul kolonies verkry deur die Spaans-Amerikaanse Oorlog van 1898. Spanje het toe sy laaste steunpunte in die Karibiese gebied verloor; Santo Domingo Dominikaanse Republiek en Puerto Rico. Kuba, Op Kuba het die V ...

Koerse kolonies

Koerland was n klein hertogdom onder die rivier Daugava in die huidige Letland. Dit het aan Lyfland en Litaue gegrens. In Koerland se gloriedae bekom die hertogdom die volgende kolonies: Die eiland Sint-Andreas in die monding van die Gambierivier ...

Lys van beskermde gebiede van Bhoetan

Die beskermde gebiede van Bhoetan is sy nasionale parke en wild- en natuurreservate. Die meeste hiervan is in die 1960s aangewys en het oorspronklik die grootste deel van die noorde en suide van Bhoetan bedek. Vandag beslaan die beskermde gebiede ...

Bumdeling-natuurlewereservaat

Die Bumdeling-natuurlewereservaat, wat die voormalige Kulong Chu-natuurlewereservaat bevat, is ’n beskermde gebied in Bhoetan. Dit beslaan ’n gebied van 1 520.61 km 2 in Noordoos-Bhoetan en sluit die grootste deel van die Trashiyangtse-distrik in ...

Jomotsangkha-natuurlewereservaat

Die Jomotsangkha-natuurlewereservaat is die kleinste beskermde gebied in Bhoetan. Dit beslaan ’n gebied van 334.73 km 2 in die distrik Samdrup Jongkhar aan die suidoosgrens. Sy hoogte wissel tussen 400 en 2 200 m. Ondanks die klein gebied wat dit ...

Nasionale Park Jigme Dorji

Die Nasionale Park Jigme Dorji, wat na die eertydse koning Jigme Dorji Wangchuck genoem is, is die tweede grootste nasionale park van Bhoetan. Dit beslaan feitlik die hele distrik Gasa sowel as die noordelike dele van die distrikte Thimphu, Paro, ...

Nasionale Park Jigme Singye Wangchuck

Die Nasionale Park Jigme Singye Wangchuck is die mees sentrale beskermde gebied in Bhoetan. Dit beslaan ’n gebied van 1 730 km 2 in Sentraal-Bhoetan en sluit die grootste deel van die Trongsa-distrik in, asook dele van Sarpang, Tsirang, Wangdue P ...

Phibsoo-natuurlewereservaat

Die Phibsoo-natuurlewereservaat is die tweede kleinste beskermde gebied in Bhoetan. Dit beslaan 268.93 km 2 in die distrikte Dagana en Sarpang aan die grens met Wes-Bengale. Sy hoogte wissel tussen 200 en 1 600 m. Dit is deur ’n "biologiese korri ...

Becharof Nasionale Wildreservaat

Becharof Nasionale Wildreservaat is n nasionale toevlugsoord vir natuurlewe in die Aleoetiese reeks van die Alaska-skiereiland in die suidweste van Alaska. Dit is aangrensend aan die Katmai Nasionale Park. Hierdie nasionale toevlugsoord vir natuu ...

Glen Coe

Glen Coe is n vallei in die weste van die Skotse Hoogland met landskapsvorme wat deur vulkaanuitbarstings en gletsers gevorm is. Dit is in die noorde van die graafskap Argyll naby die grens met die historiese provinsie Lochaber gelee. Vandag maak ...

Licuáti-reservaat

Die Licuáti-reservaat in Mosambiek se provinsie Maputo is in 1943 as bosreservaat gestig. Die RFL is deel van die Maputaland-ekostreek. Die reservaat en sy omgewing is ongeveer 400 km² groot en 39% daarvan is Licuáti-ruigte wat van die Lucuáti-sa ...

Martín García

Martín García is n eiland in die Río de la Plata, voor die kus van Uruguay, wat onder die soewereiniteit van Argentinie val. Dié enklawe lê binne die territoriale waters van Uruguay. In 1973 het beide lande ooreengekom dat die eiland Argentyns sa ...

Uhurupark

Uhurupark is ’n ontspanningspark van 12.9 hektaar naasaan die sentrale sakekern in Nairobi, Kenia. Wyle Mzee Jomo Kenyatta het dit op 23 Mei 1969 vir die publiek geopen. Die park bevat ’n mensgemaakte meer, talle nasionale gedenktekens en ’n verg ...

Blouvlagstrand

n Blouvlagstrand is n sertifikasie deur die Foundation for Environmental Education dat n strand of mariene gebied aan hulle hoogste standaarde voldoen.

Faerie Glen-natuurreservaat

Die Faerie Glen-natuurreservaat in die ooste van Pretoria was deel van die plaas Hartbeespoort 304 wat aan mnr H.W. Struben behoort het. Op ou lugfotos is dit duidelik sigbaar dat die vloedvlakte gebruik was as landerye en die res van die plaas v ...