ⓘ Tiruchirappalli, vroeer Trichinopoly, ook Tiruchi of Trichy genoem, is n stad in die Suidwes-Indiese deelstaat Tamil Nadu, met n bevolking van 916 857 in 2011. ..

                                     

ⓘ Tiruchirappalli

Tiruchirappalli, vroeer Trichinopoly, ook Tiruchi of Trichy genoem, is n stad in die Suidwes-Indiese deelstaat Tamil Nadu, met n bevolking van 916 857 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die sentrum daarvan gelee.