ⓘ Nishapur. Nishapor of Nishapur is n stad in die provinsie Khorasan met meer as 200 000 inwoners. Nishapur is n toerismestad, veral deur die aanwesigheid van die ..

                                     

ⓘ Nishapur

Nishapor of Nishapur is n stad in die provinsie Khorasan met meer as 200 000 inwoners.

Nishapur is n toerismestad, veral deur die aanwesigheid van die graf van Khayam, Attar, Kamal-o-molk en enige ander. Nishapur staan soos vele stede en streke in Iran bekend vir sy mooi tapyte.