ⓘ Malang is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou. ..

                                     

ⓘ Malang

Malang is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.

                                     

1. Klimaat

Die klimaat is tropies met n taamlik korte droe seisoen. In die klassifikasie van Köppen en Geiger word dit met Am aangedui. Die gemiddelde temperatuur is 23.7 °C en die reeval is 2088 mm.

                                     

2. Burgemeester

  • Japanse besetting: 1942-1942 Raden Adipati Ario Sam; 1942–1945 Mr. Soewarso Tirtowidjojo.
  • Nederlands-Indiese tyd: 1919–1929 H.I. Bussemaker; 1929–1933 Ir. E.A. Voornema; 1933–1936 Ir. P.K.W. Lakeman; 1936–1942 J.H. Boerstra.
  • Indonesiese tyd: 1945–1958 M. Sardjono Wiryohardjono; 1958–1966 Koesno Soeroatmodjo; 1966–1968 Kol. M. Ng Soedarto; 1968–1973 Kol. R. Indra Soedarmadji; 1973–1983 Kol. Soegiyono; 1983-1983 Drs. Soeprapto; 1983–1988 dr. H. Tom Uripan Nitihardjo; 1988–1989 H. M Soesamto; 1989–2003 Kol. H. Suyitno; 2003-nu Drs. Peni Suparto.