ⓘ Denpasar is n stad in Indonesie op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Denpasar is vanaf 1958 die hoofstad van die provinsie. Denpasar is vandag nie net n ge ..

                                     

ⓘ Denpasar

Denpasar is n stad in Indonesie op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Denpasar is vanaf 1958 die hoofstad van die provinsie.

Denpasar is vandag nie net n gewilde toeristebestemming nie met die sandstrand Kuta, maar ook n handel- en nywerheidsentrum.