ⓘ Bogor is n stad op die Java-eiland in Indonesie in die provinsie Wes-Java, se bynaam is regenstad. Sy is die beste bekend vir haar plantetuin en paleis. ..

                                     

ⓘ Bogor

Bogor is n stad op die Java-eiland in Indonesie in die provinsie Wes-Java, se bynaam is regenstad. Sy is die beste bekend vir haar plantetuin en paleis.

                                     

1. Burgemeester

Nederlands-Indiese tyd: A. Bagchus 1921-1927; Mr. J.M. Wesselink 1928-1931; F.A.J. van Middelkoop 1931-1933; Mr. G.F. Rambonnet 1934-1935; N. Beets 1935-1936; Mr. P.H.M. Hillebrand 1937-1941; Mas Wisaksono Wirdjodihardjo 1941-194.; Raden Djoekardi.