ⓘ Ambon is n stad in Indonesie op die Ambon-eiland, en die hoofstad van die Molukke-provinsie. Dit dien ook as n belangrike hawe, en het n lughawe en twee univers ..

                                     

ⓘ Ambon

Ambon is n stad in Indonesie op die Ambon-eiland, en die hoofstad van die Molukke-provinsie. Dit dien ook as n belangrike hawe, en het n lughawe en twee universiteite.

Ambon het as stad 5 gebiede kecamatan: Nusaniwe Sirimau Teluk Ambon Baguala Teluk Ambon Leitimur Selatan

                                     

1. Geskiedenis

Die stad is in 1526 deur Portugese seevaarders verower. Hulle bou Fort Victoria. In 1609 kom die Hollanders van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie daar aan. In ekonomiese opsig was die gebiede in Asie belowend vir naeltjies vir die Kompanjie, en gevolglik word Ambon n belangrike handelspos.

Die stad het konflik tussen Christene en Moslems beleef van 1999 tot 2004.

                                     

2. Burgemeesters

  • Indonesiese tyd: Wattimena 1989; Sudiyono 1995; Tanasele 1999; Drs. Markus Jacob Papilaja 2003-nu.
  • Nederlands-Indiese tyd: J.A.F. Schut 1926-1933; J. van Arkel 1933-1936; H. Scheffer 1935-1937; J.F. Dee 1937-1939; Dr. H.D. von Meyenfeldt 1939-1942.