ⓘ Singaraja is n stad in Indonesie op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Singaraja was tot 1958 die hoofstad van die provinsie. Die naam beteken plek van die ..

                                     

ⓘ Singaraja

Singaraja is n stad in Indonesie op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Singaraja was tot 1958 die hoofstad van die provinsie. Die naam beteken plek van die leeukoning. Die stad lê in die regentskap Buleleng en het geen eie burgemeester nie, maar n regent vir die gebied.