ⓘ Padang is n stad in Indonesie op die Sumatra-eiland in die Wes-Sumatra-provinsie. Padang is die provinsiale hoofstad. Padang het sedert 2005 n nuwe lughawe: Min ..

                                     

ⓘ Padang

Padang is n stad in Indonesie op die Sumatra-eiland in die Wes-Sumatra-provinsie. Padang is die provinsiale hoofstad.

Padang het sedert 2005 n nuwe lughawe: Minangkabau International Airport.