ⓘ Tegal is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie. Tegal is die sentrum vir die suikernywerheid suikerriet. Die stad is veral bekend v ..

                                     

ⓘ Tegal

Tegal is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie.

Tegal is die sentrum vir die suikernywerheid suikerriet. Die stad is veral bekend vir sy soete brood.

                                     

1. Burgemeester

Nederlands-Indiese tyd:

  • D.J. Spanjaard 1929-1933
  • A.M. Pino 1935-1937
  • H. Leenmans 1941-1942
  • Mr. W.A. Court 1937-1941
  • waarnemend J.J.Ph. Koppenol 1934