ⓘ Nedersettings in Indonesië ..

Ambon

Ambon is n stad in Indonesie op die Ambon-eiland, en die hoofstad van die Molukke-provinsie. Dit dien ook as n belangrike hawe, en het n lughawe en twee universiteite. Ambon het as stad 5 gebiede kecamatan: Nusaniwe Sirimau Teluk Ambon Baguala Teluk Ambon Leitimur Selatan

Bandar Lampung

Bandar Lampung is n stad en lê in die provinsie Lampung op die eiland Sumatra in Indonesie. Bandar Lampung is die provinsiale hoofstad.

Bandoeng

Bandoeng is n stad in die provinsie Wes-Java in Indonesie. Bandoeng is die provinsiale hoofstad. Die stad beskik oor die oudste tegniese universiteit van Indonesie, die Institut Teknologi Bandung wat in 1920 gestig is. Dit het ook n treinstasie aan die lyn Jakarta-Jogjakarta. Die internasionale lughawe is Husein Sastranegara vroeer lughawe Andir, wat in 1925 oorspronklik as n militêre lughawe geskep is, maar sedert 1928 ook burgerlugvaart hanteer. Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.

Banjarmasin

Banjarmasin is n stad wat in die provinsie Suid-Borneo in Indonesie gelee is. Banjarmasin is die provinsiale hoofstad.

Banten

Banten is n stad in die provinsie Banten in Indonesie. Banten is die ou hoofstad van die sultanaat; Serang is nou die administratiewe hoofstad van die nuwe provinsie. Tot 2000 lê Banten in die provinsie Wes-Java.

Bekasi

Die stad het 12 amptelike stadsbuurte. Noord-Bekasi Jatiasih Pondok Gede Jatisampurna Oos-Bekasi Pondok Melati Medan Satria Mustika Jaya Suid-Bekasi Bantar Gebang Wes-Bekasi Rawa Lumbu