ⓘ Arbil is n stad in die noorde van Irak. Dit het in 2009 n bevolking van 1 293 839 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad, Bagdad, Bas ..

                                     

ⓘ Arbil

Arbil is n stad in die noorde van Irak. Dit het in 2009 n bevolking van 1 293 839 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad, Bagdad, Basra en Mosoel. Arbil is die hoofstad van die Irakse Koerdistan en is gelee noordwes van Sulaymaniyah en oos van Mosoel, asook net oos van die grens met Sirie, suid van Turkye en wes van Iran.