ⓘ Mosoel is n stad in die noorde van Irak, wat aan die Tigrisrivier gelee is. Die stad het n bevolking van 1 800 000 in 2009 gehad en is die derde grootste stad v ..

                                     

ⓘ Mosoel

Mosoel is n stad in die noorde van Irak, wat aan die Tigrisrivier gelee is. Die stad het n bevolking van 1 800 000 in 2009 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad en Basra. Mosoel is gelee net oos van die grens tot Sirie, suid van Turkye en oos van Iran.

                                     

1. Eksterne skakels

  • en "Mosul". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Januarie 2021.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mosoel.
  • en Toerisme-inligting oor Mosoel op Wikivoyage