ⓘ Karaj is n stad in die noorde van Iran. Die stad het n bevolking van 2 086 000 in 2010 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, ..

                                     

ⓘ Karaj

Karaj is n stad in die noorde van Iran. Die stad het n bevolking van 2 086 000 in 2010 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad, Isfahan en Tabris. Karaj is gelee net wes van Teheran, suid van die Kaspiese See en noord van die heilige stad Qom.