ⓘ Ahvaz is n stad in die suidweste van Iran. Die stad het n bevolking van 1 425 891 in 2008 gehad en is die sewende grootste stad van die land. Ahvaz is gelee net ..

                                     

ⓘ Ahvaz

Ahvaz is n stad in die suidweste van Iran. Die stad het n bevolking van 1 425 891 in 2008 gehad en is die sewende grootste stad van die land. Ahvaz is gelee net noord van die Persiese Golf en oos van die grens tot Irak. Ahvaz is die grootste stad in die provinsie Chuzestan en lê aan die Karunrivier. Die stad word beskou as kulturele sentrum van die Arabiere in Iran.