ⓘ Vadodara is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Gujarat ná Ahmedabad en Surat met n bevolking van 1 602 424 in 2012. Dit is n belangrike industriel ..

                                     

ⓘ Vadodara

Vadodara is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Gujarat ná Ahmedabad en Surat met n bevolking van 1 602 424 in 2012. Dit is n belangrike industriele en universiteitstad met n groot nywerheidsektor.

Vadodara was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1996.