ⓘ Srinagar is die somer-hoofstad en grootste stad in die Indiese deelstaat Jammu en Kasjmir met n bevolking van 1 273 312 in 2011. Dit is Indie se noordelikste st ..

                                     

ⓘ Srinagar

Srinagar is die somer-hoofstad en grootste stad in die Indiese deelstaat Jammu en Kasjmir met n bevolking van 1 273 312 in 2011. Dit is Indie se noordelikste stad met n bevolking van meer as een miljoen, en is in die Himalaja aan die Jhelaum-rivier gelee. Srinagar is in die 3de eeu v.C. deur Raja Pranavsarena gestig.