ⓘ Vijayawada, vroeer: Bezawada, is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Andhrapradesj ná die hoofstad Hyderabad en Visakhapatnam met n bevolking van 1 ..

                                     

ⓘ Vijayawada

Vijayawada, vroeer: Bezawada, is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Andhrapradesj ná die hoofstad Hyderabad en Visakhapatnam met n bevolking van 1 048 240 in 2011. Die stad is aan die Krisjna-rivier naby die Golf van Bengale gelee.