ⓘ Solapur, vroeer Sholapore, is n stad in die Wes-Indiese deelstaat Maharasjtra, met n bevolking van 951 118 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaa ..

                                     

ⓘ Solapur

Solapur, vroeer Sholapore, is n stad in die Wes-Indiese deelstaat Maharasjtra, met n bevolking van 951 118 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die suidweste daarvan gelee. Die belangrikste nywerheidsektor van die stad is katoenbedryf.