ⓘ Bukan is n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran gelee is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in n smal va ..

                                     

ⓘ Bukan

Bukan is n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran gelee is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieel.

Die stad het ongeveer 175 065 inwoners 2012. Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Piranese die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.