ⓘ Kirkoek is n bekende oliestad in noordelike Irak, wat 236 km noord van Bagdad gelee is. Die stad het n bevolking van 902 520 in 2013 gehad. Kirkoek is veral bek ..

                                     

ⓘ Kirkoek

Kirkoek is n bekende oliestad in noordelike Irak, wat 236 km noord van Bagdad gelee is. Die stad het n bevolking van 902 520 in 2013 gehad. Kirkoek is veral bekend vir sy multikulturele diversiteit en word daarom die "kulturele hoofstad van Irak" genoem. Volgens die grondwet van die outonome gebied Koerdistan is Kirkoek die hoofstad van dié gebied.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kirkoek.
  • en Toerisme-inligting oor Kirkoek op Wikivoyage
  • en "Kirkuk". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Januarie 2021.