ⓘ Suid-Tangerang is n onafhanklike stad op die Indonesiese eiland Java en is net suid van Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta gelee. Die ..

                                     

ⓘ Suid-Tangerang

Suid-Tangerang is n onafhanklike stad op die Indonesiese eiland Java en is net suid van Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta gelee. Die stad het n bevolking van 1 436 187 in 2014 gehad en het n oppervlakte van 147.19 km². Suid-Tangerang is op 29 Oktober 2008 van die Tangerang-regentskap afgestig.